top of page



WELKOM BY ONS
GEMEENTE
NG Kerk Bellville-Wes is 'n familie gedrewe gemeente in die hartjie van Boston, Bellville in die Wes-Kaap. As dissipels soek ons in die Woord en deur die Gees na God se wil en soek ons ook na diegene wat verlore gaan, loof ons Hom, leef ons vir Hom, doen ons wat Hy vra en lei ons ander om Hom ook so te gehoorsaam

EREDIENSTE
Die erediens is die hartklop van ons gemeentelewe.
Dienstye
Sondagoggend 09:00
(Oktober tot Maart)
Sondagoggend 09:30
(April tot September)
Bybelskool (Kategese)
Direk na afloop van die erediens
bottom of page